Chronologie van die heelal

Die diagram wys die chronologie van die heelal.

Hierdie chronologie van die heelal beskryf die geskiedenis en toekoms van die heelal aan die hand van die Oerknalteorie, die wetenskaplike model wat die ontstaan van die heelal volgens die algemene relatiwiteitsteorie verduidelik.

Die oomblik dat die heelal vermoedelik skielik vanuit ’n uiters klein punt, of singulariteit, begin uitsit het, is bekend as die Oerknal. Vanaf 2013 word dié tydstip beskou as 13,798 ± 0,037 miljard jaar gelede.[1] Die evolusie van die heelal kan in drie fases verdeel word.

  1. Planck collaboration (2013). "Planck 2013 results. XVI. Cosmological parameters". Submitted to Astronomy & Astrophysics. arXiv:1303.5076. Bibcode:2014A&A...571A..16P. doi:10.1051/0004-6361/201321591.

Developed by StudentB